Secunda bring Reaksiemag opleiding noorde toe.

Secunda bring Reaksiemag opleiding noorde toe.

Die Boerelegioen in Secunda het besluit om die kennis wat hulle opgedoen in Oudtshoorn te deel met hulle en ander reaksiemagte in die omgewing.

Hulle is in die gelukkige posisie om 6 lede te hê wat die opleiding in Oudtshoorn ondergaan het. Die gespesialiseerde opleiding is ‘n 16 dae voltydse kursus en die Secunda instrukteurs het dit goed gedink om dit ook in 16 dae te doen maar slegs oor naweke. Dit word gedoen om seker te maak dat soveel mense as moontlik geakkommodeer kan word.

Almal word opgelei – mans, vrouens en kinders. Daar was reeds mense van sover as Kemptonpark wat die opleiding in Secunda gaan bywoon het.



Laat 'n boodskap

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart