Ask the GeneralCategory: Training‘Vrouemag’
Amazon asked 5 maande ago

Is daar enigsins ‘n kans dat opleiding vir vroue beskikbaar gemaak sal word? Nie almal van ons het mans en/of seuns om ons te verdedig nie. Ek is ‘n enkelmoeder met vier jong dogtertjies, en ek sal darem baie beter voel indien ek in staat is om myself en my kinders te kan verdedig, sonder om op ander mense aanwesig te wees en moontlik ‘n verdere las vir hulle te wees. Ek is seker dat daar meer dames is wat dieselfde oor die saak voel.

1 Answers
FaanP Staff answered 5 maande ago

Ja ons lei dames op en het gespesialeerde opleiding vir die dames.  https://boerelegioen.co.za/en/opleiding-vir-die-dames/  

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart