Goeie dag Genl van Zyl
Siende dat die volk nie baie finansies het om vir dienste en goedere te betaal nie, is dit moontlik om n uitruil bladsy op u website te plaas.
Wie nie waag nie wen nie
Groete Johan