deon asked 6 maande ago

More Generaal Ek wil net weet hoe help ons en waar gaan ek om myself beskikbaar te stel ek het al ge-registeer by julle maar het nog geen terugvoer gekry nie ek wil deel wees want ek voel die tyd is naby om op te staan nadat ek U se youtube onderhoud gesien het het ek weereens besef die boere legioen ids die regte groep om aan te sluit by .My kontak is *******

1 Answers
FaanP Staff answered 6 maande ago

Hi Deon Ek sal jou vandag deur die dag kontak en kyk waar ek jou kan help, Saluut

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart