Ask the GeneralCategory: JoiningPeleton in Vaal Driehoek
Neil Cronje asked 2 weke ago

Goeiedag generaal en span.
Ek en my vrou stel belang om aan te sluit by die boerelegioen maar ek kan nêrens sien of daar ‘n peleton in die Vaal driehoek is nie naby Vanderbijlpark.
Dan het ek ook ‘n vraag oor die lidmaatskap.
As ek aansluit beteken dit dat my hele gesin lede is of sal my vrou ook self as ‘n lid op die webtuiste moet aan sluit?

1 Answers
FaanP Staff answered 2 weke ago

Net een persoon sluit aan.
 
Ja ons het ‘n groot groep in Vanderbijlpark.  Sluit aan en raak betrokke.  As jy enige hulp nodig het met die aansluit proses laat weet my asb ny boerelegioen2@gmail.com

Close Menu
× Whatsapp Chat