Gerald Kroukamp asked 1 maand ago

In julle membership offer julle Std, Silver en Gold. HOEKOM??? O ja GELD. Ek dog ons is almal in die selfde booitjie??? ?Hoekom weer skeiding doen, rykes kry GOLD package, armes Std of fokkol package, hoekom nie almal dieselfde gee en offer nie. Ek dog dit gaan oor jou nasie en dat julle Gods mense is, maar jy offer verskillende pakkette en benefits aanhangende wat jy betaal. Jesus het nie mense anders hanteer as hulle ryk of arm is nie, maar tog doen julle dit, terwyl julle met Bybel onder die arm staan en se julle doen dit in God se naam. O JA GAAN OOR GELD.

alles goed en wel wat jy se, maar ek sien jou target mense is weereens net soos Suidlanders, vir die mense wat geld het. Ek en my ma het behoort aan Suidlanders en net omdat ek nie werk het, sit al meer as 2 jaar sonder werk, en nie hulle kampe (wat geld kos) bywoon en nie kan R89 bydra elke maand nie, is ons draadsitters genoem en uitgegooi. Lyk my dit gaan selfde wees by boerlegioen. Dit is hoekom ons nie kan saam staan nie want dit gaan oor geld. Dit is fine, sal op ons eie oor die weg kom. Want groepe soos julle gee nie om oor arm mense en mense wat nie geld het nie. Julle lewe in die sprokie wereld waar alle wit geld het. Jou target mense is ryk mense, jy se mos “die fortuner” asof elke wit dit ry. Mense het gese toe Suidlanders ons uitgooi on na julle te kom, nou praat jy ook maar net met die ryk mense. Koop dit, sit jou besigheids details op, ja elkeen van ons is ryk en het besighede, wat n grap, weer net oor geld. Suidlanders brag so hulle is vir hulle nasie en ons moet saam staan en toe gaan dit net oor geld. Ek dog ek bring dalk manne krag en miskien skills en TOE NIE, gaan net oor geld. Maak mense bang net om die maandlikse geld te kry. Nee wat, die armes wat niks beteken moet maar op hulle eie klaar kom, want die groepe voel fokkol.

FaanP Staff replied 1 maand ago

Ek het besluit om die vraag te publiseer om enige miskonsepsie oor die Boerelegioen uit die weg te ruim.

Die redes vir die verskillende pakette is duidelik op ons webtuiste so ek gaan die nie eers bespreek nie.

Die vraag oor hoekom ons geld vra is alreeds in ander vrae beantwoord en ek gaan ook nie dit weer aanraak nie.

MAAR die belangrike deel wat ek wel gaan antwoord is die persoon se aantuiging dat ons mense uitsluit as hulle nie kan betaal nie – dit is nie waar nie. Almal is welkom – ons het mense wat in plakkerskampe woon wat deel is van die BL en wat die selfde voordele geniet as enigie iemand anders.

Die regte prosedure om te volg is om eers te vrae voordat jy die wae voor die osse span. Kontak ons gerus op whatsapp en ons sal dan aan jou die prosedure verduidelik as jy nie maandelikse fooi kan beskostig nie.

Saluut

1 Answers
FaanP Staff answered 1 maand ago

Ek het besluit om die vraag te publiseer om enige miskonsepsie oor die Boerelegioen uit die weg te ruim. Die redes vir die verskillende pakette is duidelik op ons webtuiste so ek gaan die nie eers bespreek nie. Die vraag oor hoekom ons geld vra is alreeds in ander vrae beantwoord en ek gaan ook nie dit weer aanraak nie. MAAR die belangrike deel wat ek wel gaan antwoord is die persoon se aantuiging dat ons mense uitsluit as hulle nie kan betaal nie – dit is nie waar nie. Almal is welkom – ons het mense wat in plakkerskampe woon wat deel is van die BL en wat die selfde voordele geniet as enigie iemand anders. Die regte prosedure om te volg is om eers te vrae voordat jy die wae voor die osse span. Kontak ons gerus op whatsapp en ons sal dan aan jou die prosedure verduidelik as jy nie maandelikse fooi kan beskostig nie. Saluut

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart