Ask the GeneralCategory: TrainingInligting Sessie
Werner Geere asked 12 maande ago

Goeiedag
Ek woon in Pretoria en sal graag n inligting sessie bywoon. Wanneer en waar word dit gehou?
Ek het gister as lid by BL aangesluit

1 Answers
FaanP Staff answered 12 maande ago

Hi Werner,   Welkom by ons.  Gesels asb met Kapt Cicilia op 076 296 3135.  Sy is dieadmin vir PTA en sy sal jou kan help met die inligting wat jy benodig.   Saluut

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart