Ask the GeneralCategory: TrainingInligting sessie
Martin Coetzee asked 5 maande ago

Goeie middag.
Ek het sopas aangesluit en sal net graag wil uitvind wanneer en of daar n inligtings sessie binne kort sal wees vir ons in die Lydenburg area. Ek wil so gou as moontlik betrokke raak waarookal ek kan.
Baie dankie
Martin Coetzee

4 Answers
FaanP Staff answered 5 maande ago

Is jy reeds op ons whatsapp groepe geplaas?

Martin Coetzee answered 5 maande ago

Nee ek is nog nie. Hoe doen ek dit?

FaanP Staff answered 5 maande ago

Ek reel dit vir jou.  As jy nie reg gekom binne ‘n dag of 2 nie stuur asb e-pos na Boerelegioen2@gmail.com

Martin Coetzee answered 5 maande ago

Baie dankie.

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart