Ask the GeneralCategory: Vision and Missiondie-oorspronklike-en-vertaalde-greep-uit-die-visie-en-missie-video
Willem asked 1 maand ago

In die laaste paar minute van die video oor die visie en missie van die Boerelegioen, vanaf 15:38 tot omtrent 16:40 is daar iemand wat iets voorlees.Ek kan nie mooi hoor nie en ook nie verstaan nie.Ek wil asseblief wat die persoon voorlees, as \\\’n geskrewe dokument ontvang, asook \\\’n vertaling. Baie dankie.

1 Answers
FaanP Staff answered 1 maand ago

Dit is in Russies en is deel van die liedjie wat gebruik is.

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart