goeie naand my naam is Stanley. ek bly in impala park boksburg. is daar enige iemand in die oosrand met wie ek kan gesels en bietie meer uit vind oor julle en so ook om aan te sluit en so aan. mu cell nommer is 0823681017 indien enige iemand my dalk kan kontak of as julle n nommer het waarop ek kan kontak