Die BOERELEGIOEN nooi u uit na die volgende inligtingsgeleentheid:
Plek: Tarlton Internasionale Renbaan, Banket Saal
Datum: Saterdag 28 September 2019
Tyd: 13:30 vir 14:00
Kontak: Kmdt Chris Lessing 060 749 8465
Mev. Nannie Haupt
Dragkode: Gemaklik
Lede en nie Lede Welkom
Program:
14:00 Verwelkoming deur Maj. Org van Heerden
14:05 Opening met Skriflesing en Gebed
14:15 Bespreking punte:
- Wie is die Boerelegioen
- Gemeenskap veiligheid
- Pers Besprekings
- Opleiding
- Inskrywing v nuwe lede
- Vergaderings in toekoms
- Algemeen
Kapt. Gerrie, Maj. Org van Heerden, Kmdt. Chris Lessing
Brig. Christo Willemse
15:30 Vraag en Antwoord Sessie
16:00 Afsluiting