Wes Rand inligting sessie

Wes Rand inligting sessie

Wil jy meer uitvind oor die Boerelegioen? Hier is ‘n geleentheid vir almal wat belangstel wat hulle in die Wes-Rand en omliggende gebiede bevind.

Saterdag 8 Junie 2019 om 14H00
MOTH Warrior Shellhole
Muldersdrif Rd, Roodepoort, 2169
Skakel (072) 225 5056 om meer uit te vind. Hoop om jou daar te sien!
Saluut.

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart