Silent Soldiers Kranslegging

Silent Soldiers Kranslegging

 
Die Silent Soldiers MC brotherhood hou op 25 Augustus 2019 ‘n kranslegging by die Voortrekkermonument om die soldate wat gesneuwel in die grensoorlog te vereer. 
 
 
Laat ons nie die wat hulle lewe vir Suid-Afrika gegee het vergeet nie, ons het almal het ‘n plig om hulle te vereer of jy ‘n oud soldaat is of nie. 
 
Toegang is gratis. 
 
Skakel vir Rea by 071 584 3829 vir verdere inligting 
Touch of Class gaan opvoer by die geleentheid en hulle gaan ook hulle musiek video maak om die Siltent Soldiers te vereer.

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Chat