Selfverdediging vir die dames

Selfverdediging vir die dames

Jy word vriendelik uit na ‘n dames Selfverdediging / Anti-rape oggend. Kom geniet die oggend saam met ons, almal van 5 tot 180 jaar oud welkom! Kom wys wat in jou is saam met die ander dames!

๐Ÿ“† 9 Augustus ๐Ÿ“†

๐Ÿ›ฃ PLEK :
Sonneveld Akademie / APK Kerk Rand Colleries
H/v Middle weg & Colliery Rd
Brakpan

๐Ÿ•ฐ TYD : 9h00 – 11h00

๐Ÿ“žKontak persoon
Kpt Stefanie 0823893299

๐Ÿ—ฃ Aanbieder : Sers Karina Brits

๐Ÿ“… RSVP : 8 Augustus

Bring jouself, vriendin, matjie, gemaklike klere, handdoek & water. Kan nie wag om julle almal daar te sien nie.

This Post Has 3 Comments

    1. Gratis

  1. Kan daar nie dalk ‘n kursus in KZN ook gereรซl word nie asb?

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Chat