Selfverdediging klasse skop af in Lichtenburg

Selfverdediging klasse skop af in Lichtenburg

Lichtenburg het laasweek begin met selfverdedigingsklasse, met Genl. Robert as instrukteur, en daar was 20 lede by eerste oefening. Die klasse sal elke Woensdag om 17h30 tot 19h30 aangebied word.

Vir enige navrae kontak 082 614 2077.

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart