Regiment Andries Pretorius opleiding en gemeenskapdiens.

Regiment Andries Pretorius opleiding en gemeenskapdiens.

Die Boerelegioen in Natal se Midlande het huis-penetrasie opleiding op 13/10/2019 aangebied op n plaas net buite Howick .

Brig Walters en Kol Jacobs, Lt Mostert en Lt Robberts was teenwoordig. Lt Mostert en Kpl Walters het die opleiding gely onder die wakende oog van Kol Jacobs en Brig Walters. Daar het ‘n totaal van 15 lede wat die opleiding bygewoon het.

Vir Sondag 20 Oktober 2019 beplan hulle om te gaan uithelp by die Bisley Nature Reserve. Die doel van die dag is om lokvalle te verwyder asook om die diere te voer. Die Boerelgioen gaan hierdie geleentheid gebruik om die diere te help en ter selfde tyd gaan hulle patrolie loop, formasies, handseine en ook radio spraak oefen. Twee vlieë – een klap.

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart