Reaksie Eenheid wapen opleiding  – Wes Kaap

Reaksie Eenheid wapen opleiding – Wes Kaap

Daar was so 15 manne van die Wes Kaapse Reaksie Eenheid betrokke by die opleiding op 22 Junie 2019.

Aangesien jy of jou teikens 90% van die tyd beweeg oefen hulle gereeld vuur in beweging.
Die oefening is effens beperk aangesien hulle op n publieke baan moet oefen en die instrukteur n voorstander is van skerp punt ammunisie gedurende die oefening.
Saluut
Kol Ernie BO Opleiding WK

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart