Opleiding in Lichtenburg

Opleiding in Lichtenburg

Op Saterdag 8 Junie 2019 het 40 mans en dames van die Boerelegioen in Lichtenburg vlak 1 stedelike taktiese opleiding ondergaan.

Die volgende onderwerpe is in die opleiding behandel:
1. Algemene wapenhantering en veiligheid
2. Takties staan en vuur posisie
3. Onder druk stoor hantering
4. Taktiese herlaai en magasyn hantering
5. “Cornering”
6. Veilige en effektiewe arrestasie
7. Omgewing en situasie bewustheid
8. Huis penetrasie

Welgedaan manne en dames.
Saluut

This Post Has 4 Comments

  1. Ivan

    Was baie lekker Saluut👊

  2. Dawn

    Goeiemore

    Eks van Pretoria.
    Waar skakel ons in asseblief.
    Wat is die kostes?

    Mooi dag

    1. FaanP

      Hier op ons webtuiste kan jy aansluit. Al die inligting wat benodig kan jy hier kry.

  3. Genl. Ivz

    Wanneer die vuur van BL visie begin posvat is daar geen keer nie. Toewyding en deelname is die minimum vereiste. Hierdie groep manne en vroue maak die Boere trots. Hulle sal oorleef en hulle sal hulle gebiede effektief kan verdedig wanneer dit vereis word. Saluut

Leave a Reply