Oos Rand inligtingsessie

Oos Rand inligtingsessie

Die Boerelegioen in die Oos Rand hou op 24 Augustus 2019 ‘n inligting sessie en almal wat belangstel om meer te weet van die Boerelegioen is welkom die sessie by te woon.

PLEK :
Defensive Training Concepts Saal 2a
Alberton Indoor Sport Centre
H/v Helstonweg en Tweedelaan
Florentia
Alberton

🕰 TYD : 13h00 – 15h00

📞 Kontak persone:
Kpt Stefanie 0823893299
Kmdt Guillaume 0835465579

Spreker : Kmdt Guillaume

📅 RSVP : 20 Augustus

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Chat