Noordwes het weer geskitter gedurende hulle opleidingsessie.

Noordwes het weer geskitter gedurende hulle opleidingsessie.

Die Boerelegioen in die Noordwes provinsie het op 27 Julie weer ‘n suksesvolle opleidingsessie aangebied in Lichtenburg.

Daar was ongeveer 30 lede wat die opleiding ondergaan het terwyl daar nog klomp lede betrokke was met die logistieke reelings vir die dag – in totaal was daar 45 lede by die opleidingsdag.

 

Onderwerpe wat gedurende opleiding gedek is

Generaal-Majoor Johan Bal en sy span het die opleiding kom aanbied op ons opleidingsplaas. Kol. Arno Opperman, Kmndt Francois van Jaarsveld, Maj. Renier Hall en Kapt Andre Engelbrecht het die opleiding gefasiliteer 

This Post Has 2 Comments

  1. Congratulations chaps, it’s a great experience to see that we have a country with (white) people that can actually “stand together”… 👍. Is there a “boerelegioen” in the Paarl /Wellington area of the western cape ❓

    1. Yes, there is. Join here on the website and you will be incorporated into the local groups

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart