Lichtenburg neem die voortou en die keer te perd
Die Boerelegioen op Lichtenburg het 'n berede eenheid gestig onder die leiding van Maj. Renier Hall. Hulle het tans 8 perde en daar is nog 'n klomp wat nog verdere…
Die Boerelegioen op Lichtenburg het 'n berede eenheid gestig onder die leiding van Maj. Renier Hall. Hulle het tans 8 perde en daar is nog 'n klomp wat nog verdere…
Die Boerelegioen Noordwes Suid-Streek nooi alle Belangstellendes uit na ons Gemeenskap Beskerming Ope Dag te Wolmaransstad op Saterdag 17 Augustus 2019. Daar word gewys hoe ons Reaksie Spanne 'n huis…
Jy word vriendelik uit na 'n dames Selfverdediging / Anti-rape oggend. Kom geniet die oggend saam met ons, almal van 5 tot 180 jaar oud welkom! Kom wys wat in…
Die Boerelegioen in die Noordwes provinsie het op 27 Julie weer 'n suksesvolle opleidingsessie aangebied in Lichtenburg. Daar was ongeveer 30 lede wat die opleiding ondergaan het terwyl daar nog…
Die Boerelegioen in die Oos Rand hou op 24 Augustus 2019 'n inligting sessie en almal wat belangstel om meer te weet van die Boerelegioen is welkom die sessie by…
Stel jy belang in die volgende opleiding wat hier in Tzaneen gaan aangebied word ? Vlak 1 Geskik vir die HELE huisgesin Ma, Pa en Kinders 10 jaar en ouer…
Waar het alles begin – By die Boerelegioen se missie en visie – “By BOERELEGIOEN beoog ons om ‘n atmosfeer te skep waarbinne elke lid, ongeag finansiële vermoëns, gesondheidstoestand, geslag…
https://www.dailymotion.com/video/x7deybi Die Silent Soldiers MC brotherhood hou op 25 Augustus 2019 ‘n kranslegging by die Voortrekkermonument om die soldate wat gesneuwel in die grensoorlog te vereer. Laat ons nie die wat hulle…
Bravo en Foxtrot streke in die Weskaap het die naweek 'n opleiding sessie aangebied. Die onderwerpe wat hulle gedek het was selfverdediging en vuur vanuit verskillende posisies. Daar was 30…
Ons BoereLegioentjies Jeug projek is in finale fase van afhandeling. Dit bestaan uit die opleiding van ons Jeug van voorskool tot hoërskool leerlinge (konsep van die Kulturele Voortrekkertjies). Die is…