Coligny en Lichtenburg opleiding ‘n groot sukses
Die Boerelegioen van die Noord Wes het weer 'n vlak 1 stedelike taktiese kursus aangebied op 1 September 2019. Daar was ongeveer 50 mense van Lichtenburg en Coligny wat die…
Die Boerelegioen van die Noord Wes het weer 'n vlak 1 stedelike taktiese kursus aangebied op 1 September 2019. Daar was ongeveer 50 mense van Lichtenburg en Coligny wat die…
BOEKMERK DIE DATUM Alle BL manne en vroue work vriendelik uitgenooi na ons lugvleul vergadering op 30ste November 2019. Dit sal by Springs lughawe by Sers. Leon ZU-DVD se hanger…
Sakel gerus Donderdag aand 29 Augustus om 19H00 in op www.Zuidradio.com om te luister na die werk wat die Boerelegioen doen in die wit plakkerskampe. Victor voer 'n onderhoud met…
Vlak 1 taktiese opleiding Datum: 14 September 2019Plek: Maror Lodge TzaneenKontak besonderhede: 074 838 7056 Tyd 7:30 tot 16:00Prys: R350-00Badkamers en braai geriewe beskikbaarAlmal moet van die lodge se fasiliteite…
ALMAL IS WELKOM‼ Kom geniet die dag saam met ons, ondersteun jou dorp en kry opleiding. Daar sal worsbroodjies en koeldrank te koop wees. Opleiding: *Vlak 1: Stedelike taktiese opleiding…
Program: Open met skriflesing en gebedVerwolkoming en aankondigingsWat doen die Boerelegioen?Hoe funksioneer die Boerelegioen?Kan ek my vaardighede deel?Hoe kan ek inskakel? Gasspreker van Zuidland: Waar staan Zuidland nou?Vir meer besonderhede…
Lichtenburg het laasweek begin met selfverdedigingsklasse, met Genl. Robert as instrukteur, en daar was 20 lede by eerste oefening. Die klasse sal elke Woensdag om 17h30 tot 19h30 aangebied word.…
Jy word vriendelik uitgenooi na 'n Teen-Verkragting & Weerbaarheid kurses vir Vroue. SA het die hoogste syfer vir verkragtings. 2017/18 statistieke het 45,035 verkragtings op rekord per jaar, 'n gemiddeld…
Op 7 Augustus 2019 om 8:30 is die reaksiemag van die Boerelegioen op Brits met hulle honde ontbied na 'n granietmyn in die omgewing nadat hulle 'n noodroep van die…
Op 9 Augustus het 18 dames en meisiekinders van die Oosrand bymekaar gekom om deel te neem aan 'n dames selfverdediging klas. Eerste op die agenda was om al die…