BRAKPAN SIGBAARHEIDPATROLLIE 4 Oktober
Vrydag aand 4 Oktober om 18h00 tot Saterdag 5 Oktober 6h00 was daar 'n Brakpan Sigbaarheidspatrollie gehou in samewerkimg met Afriforum, CPF & ander Sekuriteits maatskappye. Onderleiding van Kapt Dirk…
Vrydag aand 4 Oktober om 18h00 tot Saterdag 5 Oktober 6h00 was daar 'n Brakpan Sigbaarheidspatrollie gehou in samewerkimg met Afriforum, CPF & ander Sekuriteits maatskappye. Onderleiding van Kapt Dirk…
Alle lede van die Boerelegioen in die Noordwes Provinsie neem kennis asb:
Die BOERELEGIOEN Suid-Streek nooi u uit na die volgende inligtingsgeleentheid: Plek: Regina, distrik Klerksdorp Datum: Woensdag 9 Oktober 2019 Tyd: 17:00 vir 17:30 Kontak Hannelie Tel no: 072 462 7675…
U word vriendelik uit na die Brakpan Sigbaarheidspatrollie in samewerkimg met Afriforum & ander Sekuriteits maatskappye. PLEK : H/V Hendrik Potgieter laan & Tambotie str, Dalpark, Brakpan DATUM : 4…
Die BOERELEGIOEN nooi u uit na die volgende inligtingsgeleentheid: Plek: Tarlton Internasionale Renbaan, Banket Saal Datum: Saterdag 28 September 2019 Tyd: 13:30 vir 14:00 Kontak: Kmdt Chris Lessing 060 749…
Op Saterdag 14 September, het 44 dames en 7 kinders bymekaar gekom in die Oosrand vir 'n Dames Weerbaarheids klas! Elkeen van die dames het 'n wonderlike geskenkpakkie ontvang geborg…
Kmdt Chris Lessing Boerelegioen streeksbevelvoerder van die verre Wesrand het op 11 September 'n oproep ontvang van Reaksiemaglid Franco Lemmer dat 'n vermoedelike Zama-Zama (onwettige myner) in die straat naby…
Die Boerelegioen se hoof funksie is nie net om sy mense te beskerm teen aanvalle, optogte, moordbendes en rowerbendes nie. Die Boerelegioen beywer hom ook in gemeenskapsdiens. Die Boerelegioen was…
Die BOERELEGIOEN van Klerksdorp Suid-Streek nooi u uit na die volgende inligtingsgeleentheid: Plek: Klerksdorp, Flamwood Landgoed, Hoek van Rina Ave en Buffeldoring. Ingang na plek in Rina Ave Datum: Woensdag…
Moet nie net nog 'n misdaad statistiek word nie! Staan vir 'n oomblik stil en kyk hoe dit gaan hier in ons land, veral die afgelope paar dae - dit…