Moet dit nie misloop nie

Moet dit nie misloop nie

Scott en Dwayne van die Loving Life community kanaal op YouTube gaan ‘n onderhoud hou met Generaal Izak van Zyl op 11 Junie 2019 om 20:00. Julle kan die onderhoud lewendig volg en ook vrae stel aan die generaal. Maak ‘n nota in jou dagboek.