Lugvleul vergadering

Lugvleul vergadering

BOEKMERK DIE DATUM

Alle BL manne en vroue work vriendelik uitgenooi na ons lugvleul vergadering op 30ste November 2019.

Dit sal by Springs lughawe by Sers. Leon ZU-DVD se hanger gehou word.

Verdere inligting sal volg. Ons wil graag almal daar sien.

This Post Has 2 Comments

  1. Ek sal graag meer inligting wil hê oor die Boerelegioen en hoe ek van diens kan wees aan my mense. Ek was ook eens ‘n Privaat vlieënier gewees en het my diesplig in 5 Sein Regiment te Walvis-baai gedoen as Korporaal.

  2. Daar is baie inligting op die webtuiste Leon.
    Die eerste stap sal wees om by die Boerelegioen aan te sluit (ook hier op die webtuiste) en van daar dan verder betrokke te raak.

    As jy enige ander vrae het kontak my by boerelegioen2@gmail.com

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart