Lichtenburg neem die voortou en die keer te perd

Lichtenburg neem die voortou en die keer te perd

Die Boerelegioen op Lichtenburg het ‘n berede eenheid gestig onder die leiding van Maj. Renier Hall.

Hulle het tans 8 perde en daar is nog ‘n klomp wat nog verdere opleiding moet ondergaan. Tans oefen die berede eenheid 3 keer per week as omstandighede dit toelaat vir tussen ‘n uur en twee ure per sessie.

Veels geluk aan Maj. Hall en jou span jy laat ons boereharte sommer warm klop.

Saluut.

This Post Has 3 Comments

  1. Volgende foto wil.ek by wees….pp die pikswart hings se rug. Saluut

  2. Dit is hoe dit gedoen moet word ✋🏻Manne

  3. Wag nou net vir die “scrambler motorbikes” squads wat op die been gebring moet word. Meer veelsydig, kan vinnig beweeg oor alle terreine, geluidloos met die regte “exhaust” vir vinnig reaksie mag, idiaal vir guerilla taktiek, reaksie en beveilinging.

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart