Inligtingsessie Noordwes

Inligtingsessie Noordwes

Die BOERELEGIOEN Suid-Streek nooi u uit na die
volgende inligtingsgeleentheid:

Plek: Regina, distrik Klerksdorp
Datum: Woensdag 9 Oktober 2019
Tyd: 17:00 vir 17:30
Kontak Hannelie
Tel no: 072 462 7675
Dragkode: Gemaklik

Boerevolk Lede Welkom

Program:
17:30 Verwelkoming
17:35 Opening met Skriflesing en Gebed:
17:45 Bespreking punte:

  • Wie is die Boerelegioen
  • Gemeenskap Beskerming en Bystand
    -Opleiding
  • Brig Christo Willemse
    18:30 Vraag en Antwoord Sessie
    19:00 Afsluiting

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart