Inligtingsessie – Klerksdorp

Inligtingsessie – Klerksdorp

Die BOERELEGIOEN van Klerksdorp Suid-Streek nooi u uit na die
volgende inligtingsgeleentheid:

Plek: Klerksdorp, Flamwood Landgoed, Hoek van Rina Ave en Buffeldoring. Ingang na plek in Rina Ave
Datum: Woensdag 11 September 2019
Tyd: 18:00
Kontak Hannelie
Tel no: 072 462 7675
Dragkode: Gemaklik

Lede en nie Lede Welkom

Program:
18:30 Verwelkoming deur Hannelie
18:35 Opening met Skriflesing en Gebed: Aubrey
18:45 Bespreking punte:

  • Gemeenskap veiligheid
  • Opleiding
  • Inskrywing v nuwe lede
  • vergaderings in toekoms
  • algemeen
    Luit. Willem de Koker
    Maj Org v Heerden Brig Christo Willem
  • 19:30 Vraag en Antwoord Sessie
  • 20:00Afsluiting

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart