Gemeenskap Beskerming Ope Dag

Gemeenskap Beskerming Ope Dag

Die Boerelegioen Noordwes Suid-Streek nooi alle Belangstellendes uit na ons Gemeenskap Beskerming Ope Dag te Wolmaransstad op Saterdag 17 Augustus 2019.
Daar word gewys hoe ons Reaksie Spanne ‘n huis penetreer waar vermoedelik aanvallers teenwoordig is. Drone’s, toegerus met nagsig apparaat en hitte sensors, gebruik word voordat ons reaksie spanne die huis binnedring.

Inligtingsessie:
Hoe plaaslike gemeenskapslede betrokke kan raak en om opleiding te kan ontvang van ons ex SAP/SAW Spesmag Instrukteurs (Kalah en SAPD Geregistreerd). Opleiding word aan meeste belangstellendes verskaf. Vrae rakende opleiding o.a. Medies (Ops Medic) Wapen Opleiding (Huis Penetrasie, Stedelike Tereur en/of Bos Opleiding, ens) sal beantwoord word.

Geliewe daarop te let dat die Boerelegioen nie ‘n regse politieke organisasie is nie, ons doel is uitsluitlik vir die Beskerming van ons gemeenskappe.

Vir Navrae:
Gerhard van Staden – 082 854 8955
Luit. Willem de Koker 072 542 3519
Majoor Org van Heerden 082 925 2095

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart