Die Boerelegioen van die Noord Wes het weer ‘n vlak 1 stedelike taktiese kursus aangebied op 1 September 2019.
Daar was ongeveer 50 mense van Lichtenburg en Coligny wat die dag bygewoon het waarvan 22 mense die opleiding ondergaan het.
Weereens uitstekende werk deur die Boerelegioen span in Lichtenburg.
Knap gedaan