Wes Rand trap ‘n Zama-Zama vas
Kmdt Chris Lessing Boerelegioen streeksbevelvoerder van die verre Wesrand het op 11 September 'n oproep ontvang van Reaksiemaglid Franco Lemmer dat 'n vermoedelike Zama-Zama (onwettige myner) in die straat naby…
Kmdt Chris Lessing Boerelegioen streeksbevelvoerder van die verre Wesrand het op 11 September 'n oproep ontvang van Reaksiemaglid Franco Lemmer dat 'n vermoedelike Zama-Zama (onwettige myner) in die straat naby…
Die Boerelegioen se hoof funksie is nie net om sy mense te beskerm teen aanvalle, optogte, moordbendes en rowerbendes nie. Die Boerelegioen beywer hom ook in gemeenskapsdiens. Die Boerelegioen was…
Moet nie net nog 'n misdaad statistiek word nie! Staan vir 'n oomblik stil en kyk hoe dit gaan hier in ons land, veral die afgelope paar dae - dit…
Die Boerelegioen van die Noord Wes het weer 'n vlak 1 stedelike taktiese kursus aangebied op 1 September 2019. Daar was ongeveer 50 mense van Lichtenburg en Coligny wat die…
Op 7 Augustus 2019 om 8:30 is die reaksiemag van die Boerelegioen op Brits met hulle honde ontbied na 'n granietmyn in die omgewing nadat hulle 'n noodroep van die…
Op 9 Augustus het 18 dames en meisiekinders van die Oosrand bymekaar gekom om deel te neem aan 'n dames selfverdediging klas. Eerste op die agenda was om al die…
Die Boerelegioen op Lichtenburg het 'n berede eenheid gestig onder die leiding van Maj. Renier Hall. Hulle het tans 8 perde en daar is nog 'n klomp wat nog verdere…
Die Boerelegioen in die Noordwes provinsie het op 27 Julie weer 'n suksesvolle opleidingsessie aangebied in Lichtenburg. Daar was ongeveer 30 lede wat die opleiding ondergaan het terwyl daar nog…
Ons BoereLegioentjies Jeug projek is in finale fase van afhandeling. Dit bestaan uit die opleiding van ons Jeug van voorskool tot hoërskool leerlinge (konsep van die Kulturele Voortrekkertjies). Die is…
Ons nooi u vriendelik uit na die Inligting sessie 28 Junie 2019PLEK: 44a Delport str, ElsburgTYD: 19:00 - 21:00 Kontak persone Kpt Stefanie 0823893299 Sers Nicolene 0718758953 Maj Patrick 0825536415Dragkode:…