Bravo en Foxtrot in die Weskaap hou opleiding.

Bravo en Foxtrot in die Weskaap hou opleiding.

Bravo en Foxtrot streke in die Weskaap het die naweek ‘n opleiding sessie aangebied.

Die onderwerpe wat hulle gedek het was selfverdediging en vuur vanuit verskillende posisies. Daar was 30 lede wat die opleiding bygewoon het en die ouderdomme het gewissel tussen 7 en 65 jaar oud.

Sien die aangehegde video vir die hoogte punte van hulle opleiding.

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart