BRAKPAN Sigbaarheids Patrolie

BRAKPAN Sigbaarheids Patrolie

U word vriendelik uit na die Brakpan Sigbaarheidspatrollie in samewerkimg met Afriforum & ander Sekuriteits maatskappye.

PLEK : H/V Hendrik Potgieter laan & Tambotie str, Dalpark, Brakpan

DATUM : 4 Oktober

TYD : 17h45 vir 18h00 tot 6h00, 5 Oktober

Kontak persone
Kpt Dirk 0670155867
Kapt Stefanie 0823893299

Dragkode: Informeel.
Bring asb iets warms saam

Kom ons verteenwoordig die BL in ons getalle

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart