BRAKPAN SIGBAARHEIDPATROLLIE 4 Oktober

BRAKPAN SIGBAARHEIDPATROLLIE 4 Oktober

Vrydag aand 4 Oktober om 18h00 tot Saterdag 5 Oktober 6h00 was daar ‘n Brakpan Sigbaarheidspatrollie gehou in samewerkimg met Afriforum, CPF & ander Sekuriteits maatskappye. Onderleiding van Kapt Dirk Joubert was die Boerelegioen ook verteenwoordig by hierdie suksesvolle by-eenkoms deur mede Oosrand Offisiere & BL lede.

Dit was die eerste keer dat so by-eenkoms plaas gevind het…….die eerste van nog baie in die toekoms. Die manne & dames het almal op parade gestaan voor verigtinge begin het.

Ons wil dankie sê aan almal wat die BL verteenwoordig het & ons naam hoog gehou het by hierdie geleentheid.

Saluut ✋🏻

Kapt Stefanie

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart