BOKSBURG – SHOW OF FORCE AGAINST CRIME

BOKSBURG – SHOW OF FORCE AGAINST CRIME

Op Vrydag 5 July 2019 het Boerelegioen hande gevat met ander rolspelers in Van Dyk Park Boksburg vir n SHOW OF FORCE AGAINST CRIME

Onder leiding van Kol Guillaume Jordaan was Boerelegioen verteenwoordig

Die volgende organisasies het aktief deelgeneem:

Boerelegioen Boksburg
CPI Van Dyk Park
Van Dyk Park Inwoners
CPF Parkrand
CPF Impala Park
Graphite Reaksie Mag
Makopano Sekuriteit
SWS Sekuriteit
DTF Sekuriteit
Libradene Armed response
EMPD
DA van die area Alderman Jackie Reilly
Ambulansdienste

Meer as 80 mense was teenwoordig. Kol Guillaume Jordaan (PBO Oosrand), Anton Botha Voorsitter van CPI & ‘n paar ander leiers het die mense toegespreek.

Die suksesvolle byeenkoms is afgesluit met n konvooi deur die area as teken van almal se samewerking en eenheid en dit is om misdaad te stop.

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart