Boerelegioen Opedag 1 Sept. Lichtenburg

Boerelegioen Opedag 1 Sept. Lichtenburg

ALMAL IS WELKOM‼

Kom geniet die dag saam met ons, ondersteun jou dorp en kry opleiding.

Daar sal worsbroodjies en koeldrank te koop wees.

Opleiding:

*Vlak 1: Stedelike taktiese opleiding (Vir alle nuwe lede) – R350.00 (Eie hand wapen en ammo – R200.00)

*Vlak 2: Stedelike taktiese opleiding oefening vir reaksiemag.

Sondag: 01 September 2019
Tyd: 09:00
Plek: Lichtenburg oefen plaas.
Pin drop sal deur gegee word nader aan die tyd.

Vir enige navrae, kontak:
Kol. Arno – 082 614 2077
Kmdt. Francois – 076 147 0148
Maj. Renier – 072 292 8745
Kapt. Andre – 083 440 6467

Saluut
Kol. Arno Opperman
Boerelegioen

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart