BOERELEGIOEN Teen-Verkragting & Weerbaarheid kurses vir Vroue

BOERELEGIOEN Teen-Verkragting & Weerbaarheid kurses vir Vroue

Jy word vriendelik uitgenooi na ‘n Teen-Verkragting & Weerbaarheid kurses vir Vroue. SA het die hoogste syfer vir verkragtings. 2017/18 statistieke het 45,035 verkragtings op rekord per jaar, ‘n gemiddeld van 110 verkragtings per dag. Ongeveer 450,000 geskatte verkragtings per jaar word nooit aangemeld nie. 1 uit elke 3 vrouens word verkrag, meestal deur persone wat hulle ken. Moenie die volgende slagoffer wees nie!

πŸ“† 14 September

πŸ›£ PLEK :
AGS Nuwe Lewe Kerk
47 Mimosa str
Van Dyk Park
Boksburg

πŸ•° TYD : 9h00 – 13h00

πŸ‘• Kleredrag : Gemaklik

πŸ’΅ Koste : R50 per persoon

πŸ—£ Aanbieder : Sers Alida Jordaan

πŸ“žKontak persone
Kpt Stefanie 0823893299
Sers Alida Jordaan 0834247865

πŸ“… RSVP : 6 September

Tee, koffie & water sal beskikbaar wees. Indien beskikbaar bring asb ‘n oefenmatjie & handdoek saam.

Eerste 50 dames wat bespreek kry elk ‘n geskenksakkie.

Kan nie wag om julle daar te sien nie


This Post Has 3 Comments

  1. Goeie middah, wanneer word dit in Pietersburg aangebied?

    1. As jy nog nie ‘n BL lid is nie sal dit die eerste stap wees. Daarna gesels met jou bevelvoerder…

  2. Baie goeie idee ding om te leer. Julle is baie ver. Is daar iemand in PE. Sou graag wou leer
    Baie dankie en voorspoed hiermee
    Elsa

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
Γ—

Cart