Boerelegioen pronk alweer – die keer Brits

Boerelegioen pronk alweer – die keer Brits

Kaptein Bennie van die Boerelegioen in Brits het vanoggend 14 Desember ‘n berig onvang dat een van die plaaslike boere se bakkie vol groente deur 4 verdagtes gesteel is. Hy het dadelik die reaksiemag ontbied en hulle het die plaaspaaie gefynkam en het die verdagtes met die gesteelde goedere vasgetrek.

Uitstekende werk deur die BL in Brits.

This Post Has 9 Comments

  1. Trots op julle ouens.

  2. Dit is hoe dit gedoen moet word, maar dit moet net nie op media verskyn nie. Hulle moet gemartel word soos hulle aan ons Blankes doen.

  3. Welgedaan! Ysters!

  4. Well done .there is positive out come from getting involved with these efforts.

  5. Baie geluk manne, ons Sal die stryd veg. Kaptein Fanie BL.

  6. I am impressed,East Rand B.L.O.K.K has 17 members turn out.And Boksburg has Major turnout.Well done.

    1. Salut manskap Boerelegioen
      Jul is nog die panser manskap teen wetelose satans turs
      Dankie Broeders vir elke optree
      tot die keer en arest van die wet verkragters
      Ek as burger is keel vol vir die gemors
      Dan se ons volk ons staan saam
      Kom die onder druk draai hul hulle rug teen als en ontken als
      Veraaiers
      Slapgat volk staan op wys jul ware staal nie ruggraatlose nie

      Dankie Salut

  7. Baie goeie werk! Hou so aan darem een ligstraaltjie!

  8. 5ALUU7!

Leave a Reply to Jp Cancel reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart