Boerelegioen opleiding in Tzaneen

Boerelegioen opleiding in Tzaneen

Stel jy belang in die volgende opleiding wat hier in Tzaneen gaan aangebied word ?

Vlak 1 Geskik vir die HELE huisgesin Ma, Pa en Kinders 10 jaar en ouer


Burgerlike Weerbaarheidsopleiding
Taktiese Stedelike Oorlogvoering
• Algemene Wapenhandering & Veiligheid.
• Taktiese staan en vuurposisie.
• Onder druk stoor hantering.
• Taktiese Reload & Mag hantering.
• “Cornering”
• Veilige en effektiewe Arrestasie.
• Situasie & Omgewing bewustheid.
• Huis Penetrasie.
Ds Johan Bal Gekwalifiseerde opleidigs beampte – 078 005 4401
Kostes Slegs R200 met eie vuurwapen Of R350 sonder vuurwapen

n Vergadering gaan gereel word om julle vrae te beantwoord.
Vir tyd plek en datum:

Kontak Victor op Whatsapp 074 838 7056

This Post Has 4 Comments

  1. Goeie dag
    Ek wil aansluit by boerelegion hoe gaan ek tewerk
    Brug 14 veteraan en wil nie met broek op knie gevang word nie
    Dankie
    Kobus

    1. Kobus, Sluit aan hier op die website en jy kan my ook per epos kontak as jy enige probleme het – boerelegioen2@gmail.com

  2. Thank you. What you doing is so important. We need to know how to defend ourselves and our families.

  3. Brei dit landwyd uit asb.

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart