Boeredames leer om hulleself te beskerm

Boeredames leer om hulleself te beskerm

Op 9 Augustus het 18 dames en meisiekinders van die Oosrand bymekaar gekom om deel te neem aan ‘n dames selfverdediging klas.

Eerste op die agenda was om al die dames in te lig oor die Boerelegioen se missie & visie. Nadat almal het eers bietjie opgewarm was daar begin met die klas. Die dames was eerstens opgelei in basiese selfvedering.

Al die dames en meisiekinders het deelgeneem aan die praktiese oefeninge. Onder werpe wat gedek is: wat om te doen as iemand jou van agter om die nek gryp, hoe om onder iemand uit te kom as hy bo-op jou sit, hoe om ‘nmes aanval af te weer, wat om te doen as jy in jou kar is en iemand probeer jou motor kaap.

Goeie terugvoer is ontvang en almal wat betrokke was kan nie wag vir opvolg klas nie!

Kapt Stefanie Carter.

This Post Has 3 Comments

  1. So spyt kon dit nie maak nie. Dis lyk baie goed. Faan julle weer do ppleiding gee.

    1. Kapt Stefanie sal ons op hoofte met opvolg opleiding

Leave a Reply

Close Menu
× Whatsapp Chat