Bundukamp 9-10 Nov Greylingstad
Ons vra dat almal oud en jonk die kamp sal bywoon Die terrein en tyd sal nog deurgegee word ‼KOM MENSE RAAK BETROKKE ASB‼ https://www.dailymotion.com/video/x7n0c6y
Ons vra dat almal oud en jonk die kamp sal bywoon Die terrein en tyd sal nog deurgegee word ‼KOM MENSE RAAK BETROKKE ASB‼ https://www.dailymotion.com/video/x7n0c6y
Op Vrydag 5 July 2019 het Boerelegioen hande gevat met ander rolspelers in Van Dyk Park Boksburg vir n SHOW OF FORCE AGAINST CRIME Onder leiding van Kol Guillaume Jordaan…
Die Boerelegioen in Natal se Midlande het huis-penetrasie opleiding op 13/10/2019 aangebied op n plaas net buite Howick . Brig Walters en Kol Jacobs, Lt Mostert en Lt Robberts was…
Vrydag aand 4 Oktober om 18h00 tot Saterdag 5 Oktober 6h00 was daar 'n Brakpan Sigbaarheidspatrollie gehou in samewerkimg met Afriforum, CPF & ander Sekuriteits maatskappye. Onderleiding van Kapt Dirk…
Alle lede van die Boerelegioen in die Noordwes Provinsie neem kennis asb:
Die BOERELEGIOEN Suid-Streek nooi u uit na die volgende inligtingsgeleentheid: Plek: Regina, distrik Klerksdorp Datum: Woensdag 9 Oktober 2019 Tyd: 17:00 vir 17:30 Kontak Hannelie Tel no: 072 462 7675…
U word vriendelik uit na die Brakpan Sigbaarheidspatrollie in samewerkimg met Afriforum & ander Sekuriteits maatskappye. PLEK : H/V Hendrik Potgieter laan & Tambotie str, Dalpark, Brakpan DATUM : 4…