bty

The Health Corner

Popular 

 Fiksheid en gesondheid/Fitness and health / Posted 5 maande ago by Elna Wagg / 36 views

Ons spesialiseer in natuurlike aanvullings, kruie medisyne, aromatherapie olies, gesondheids boeke, gesondheids en Banting kos, natuurlike lyf- en haarsorg produkte en natuurlike huishoudelike produkte.

Ons bied ook gesondheids modules soos Funksionele medisyne en natuurlike therapieë aan.

Ons lewer af in Cullinan, Rayton en Pretoria.

Besoek ons vir veilige en bekostigbare oplossings.

Elna Wagg, M.H (US), Dip.HM (UK), Dip. HH (SA), Dip.C (UK)

Contact details

Rayton Pretoria OosGauteng,South Africa 079 893 8605 elnawagg@gmail.com https://www.facebook.com/The-Health-Corner-764258130261939/

Contact this listing owner

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart