Pathfinder communication and outdoor lighting
PopularAnder Elektronies/Other Elektronics / Posted 10 maande ago by Johannes Liebenberg / 72 views
Ek is n radio toestel verskaffer en instaleerder. Ons is gemagtig binne die wet deur icasa en suid Afrikaans wet regering met besigheid nommer om in die tyd van covid 19 te opperateur ten gunste van telekomunikasie. En inligting. Ons is gemagtig om toestelle te programeer en ook om toestelle op die selfde freqkwensie te sit.