MP Solar & Gasworx
Elektriese werke/Electrical work / Posted 2 jare ago by Johny Grobbelaar / 128 views / Popular
MP Solar & Gasworx is in 2006 gestig met Johny Grobbelaar (Sonkrag) en Adri Badenhorst (Gas). Ons ontwerp Sonkrag en Gas sisteme volgens ons kliente se behoeftes. Doen installasies, Onderhoud en algemene herstelwerk.
- Listing ID: 5713