Laat ons jou huis verkoop of vir jou en jou familie 'n nuwe woning kry - Compu-Estates
Eiendomsagente/Estate Agents / by Jan Hartzer / 56 views / Popular
Wanneer jy saam met Compu-Estates werk, kry Jy:
- ‘n Ervare eiendomsagent met kundigheid in die verkoopproses vanaf notering tot sluiting, en ‘n passie om jou droomhuis te vind.
- Bemarkingsvaardighede om topvlak blootstelling vir jou huis te kry
- ‘n Vennoot wat na jou en jou huis omsien deur die hele verkoopproses
- Kundigheid in notering, pryse, opstelling.
Ons verbind ons daartoe om jou te help om jou huis te Verkoop deur:
- Die verkope so glad as moontlik te laat verloop
- Kundige pryse voor te stel en jou huis so op te stel deur om seker te maak dat jou huis sy beste voetjie voor sit
- Gebruik ons unieke bemarkingstelsels om jou eiendom se blootstelling te maksimeer
- Waarborg tevredenheid – ons verhouding is afhanklik daarvan om aan jou behoeftes te voldoen en dit te oortref
- Listing ID: 6860