Huishoudelike en Nywerheids Skoonmaak middels
Skoonmaak dienste/Cleaning Services / by Hendrik Burger / 18 views / Popular
Ons vervaardig en versprei hoë kwaliteit huishoudelike skoonmaak middels, sowel as skoonmaak middels vir nywerhede.
Ons verkoop ook rou chemicaliee vir die vervaardiging van hierdie skoonmaak middels.
Ons hoof verspreiding areas is
Musina, Louis Trichardt, Pietersburg en direkte omgewings aan boere vir hulle huis gebruik, pakhuise en werkswinkels.
- Listing ID: 6996