Huis en troeteldier oppasser

Popular 

 Troeteldiere/Pets / Posted 3 maande ago by Elna Du Preez / 32 views

Gaan op reis met gemoedsrus en die wete dat jy sal tuis kom na gelukkige, versorgde troeteldiere en jou huis presies soos jy dit gelaat het.

  • Volwasse, professionele en verantwoordelike dame beskikbaar om te sorg vir jou huis en/of troeteldiere wanneer jy reis.
  • Liefhebber van diere, tuinmaak, en buitelewe.
  • 40+ jaar ondervinding in die versorging van groot en klein honde, katte, voëls, hamsters, hase en marmotte.
  • Uiters sekuriteitsbewus
  • Diens verskaf volgens jou spesifieke behoeftes – een ‘check-in’ per dag, twee ‘check-ins’ per dag, oornag inslaap, of voldag inwoon.
  • Pryse vanaf R100/dag.
  • Helderberg area.
Contact details

Islander Close 11 Lemoenboomweg Gordonsbaai 7140Western Cape,South Africa,7140 082 781 0139 ElnaMduPreez@outlook.com https://grannyswindygarden.wordpress.com/

Contact this listing owner

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart