Hantech Services

Popular 

 Sekuriteit/Security / Posted 2 maande ago by Henry Kruger / 17 views

 

Ons bied die beste kamera  stelsels aan wat u sal bevoordeel.
Die is wat u kan baat deur ons as u installeerder te gebruik:
* Kyk na u kameras van oral in die wêreld met u selfoon of skootrekenaar. Met terugspeel op opnames.
* Kameras met bewegingsopsporing het kennisgewings, wat beteken dat as `n beweging waargeneem word, `n waarskuwing met lewendige beeldmateriaal na u mobiele toestel gestuur sal word.
* Ons installeer hardeware van die beste gehalte teen die beste pryse.
* Robuuste hardeware word gebruik, wat beteken dat u byna geen kameras gaan he wat af is nie.
* Ons installeer die beste kwaliteit PTZ kameras teen bekostigbare pryse. PTZ kameras kan vanaf u mobile toestel beheer word ( In zoom, Uit zoom, 360 grade beheer)
EN NOG VELE MEER.
ONS HOOFFOKUS IS OM U VIR U `N STELSEL TE VOORSIEN WAT U WAARSKU VOORDAT DIE WERKLIKE VOORVAL PLAASVIND.
Contact details

Barlow Road Witbank 1035Mpumalanga,South Africa,1035 0794434622 hkruger92@gmail.com https://hantechservices.wixsite.com/hantechservices/services

Contact this listing owner

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart