OLYMPUS DIGITAL CAMERA

Diesel-Pro (Pty) Ltd

Popular 

 Dienste en herstelwerk/Service and repairs / Posted 1 jaar ago by Derick Brits / 99 views

Diesel-Pro (Pty) Ltd lewer ‘n diens vir die herstel van voertuie, trokke, trekkers ens. sedert 1984. Ons word ondersteun deur die boere, voertuigbesighede, agente en die publiek.

Ons spesialiseer in die herstel van dieselpompe en injectors, en is geakkrediteer om dienste te doen op alle tipe voertuie, bakkies en trokke tot 20ton.

Ons gebruik die “Launch diagnostic tool” en OTC vir voertuie en trokke

Die Werkswinkel is goedgekeur deur die “AA Quality Assured” en ons is geaffilieer by RMI en SADFIA.

Contact details

6 Hammerstraat Boltonia KrugersdorpGauteng,South Africa,1739 011 953-3795 info@dieselpro.co.za http://www.dieselpro.co.za

Contact this listing owner

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart