ClevaSigns
PopularGrafiese ontwerp/Graphic Design / Posted 9 maande ago by Jacques Oelofse / 65 views
Ek maak my vaardigheid hier bekend nie om valsagtig te “skuil” agter die eerbare naam vd Boerelegioen of “boer” of “blanke” om U besigheid te kry nie. Ek lewer ‘n eerlikke, bekostigbare en vaardige diens aan my mense sonder om U in te doen. Soos dit hoort by ‘n regte boer/blanke (wat ookal U woordkeuse.) Ek verwag nie ‘n prys armdraai taktiek omdat U ‘n blanke is nie. Ek is nie ‘n geregistreerde besigheid of vat geregistreer. Ek beskik oor die vermoe om U besigheid die nodige bloodstelling te gee wat dit verdien. Ek kan druk op klere, voertuie merk, besigheids borde fabriseer en oprig, kontak asb vir meer inligting. Kontak my gerus via selfoon oproep of “signal messenger. (met uitwis stelling” op 5 sekondes) Whatsapp word nie gebruik. *nie onderhandelbaar. Ek hoop om gou van U te hoor dat ons kan hande vat en mekaar se laste te dra. Saluut.